Lood glas deure en vensters - voorbeelde van my lood glas ontwerpe

Hierdie is slegs enkele voorbeelde van loodglas wat deur my ontwerp en gemaak is . Ek probeer om so veel as moontlik nuwe fotos by te sit , maar die tyd skiet tekort somtyds .