Warm Glas Items

Hierdie is slegs enkele voorbeelde van warm glas items wat deur my gemaak is . Ek probeer om so veel as moontlik nuwe fotos by te sit , maar die tyd skiet tekort somtyds .