Nuwe Projekte

Hierdie is projekte wat goedgekeur is asook die wat wag vir goedkeuring.

13 nuwe geverfde vensters vir Holy Cross kerk in Distrik 6 . My grootste nuwe kommissie nog . Opwindend . Fots sal volg soos die ontwerpe vorder .

St Dominic's vensters is reeds voltooi . Fotos volg binnekort .

7 Deadly Sins is 'n opdrag om die sondes uit te beeld met seemeeue - dis goedgekeur en reeds voltooi . Sien fotos van die voltooide panele HIER

Hier onder is sketse wat ek gemaak het gedurende die ontwerp van die 7 deadly sins.