Verskeidenheid Geskenke - Hier is voorbeelde van nog loodglas geskenke
Enigeen van hierdie loodglas geskenke kan bestel word deur die naam , kleur en grootte aan my te stuur.
Die klein foto's aan die regterkant van hierdie blad word gebruik om die groter foto hier onder te vertoon.
















