Foto Rame - Voorbeelde van 'n paar loodglas fotorame

Enigeen van hierdie unieke fotorame kan bestel word deur die raam nommer en kleur asook die grootte van die foto aan my te stuur.

Die klein foto's aan die regterkant van hierdie blad word gebruik om die groter foto hier onder te vertoon.