Lampskerms - Voorbeelde van 'n paar loodglas lampskerms

Enigeen van hierdie loodglas lampskerms is beskikbaar op bestelling maar neem asseblief kennis dat slegs die ontwerp dieselfde sal wees aangesien dit feitlik onmoontlik is om presies dieselfde glas te bekom .

Die klein foto's aan die regterkant van hierdie blad word gebruik om die groter foto hier onder te vertoon.